Clinical Pharmacology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Afdeling Kliniese Farmakologie

Meer oor ons


Visie & Missie​​

Ons visie:

Om 'n leier in die veld van kliniese farmakologie te raak ten einde pasiëntesorg in Suid-Afrika, Afrika en verder te verbeter.

Ons missie:

Om gesondheidsorg te bevorder deur uitnemendheid en innovering te kweek deur middel van onderrig, kliniese dienste, navorsing en geneesmiddelontwikkeling.​

​ ​​